Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Bennie moet 'n ring koop. En nie sommer 'n hierjy-ring vir sy Alexa nie. Hoe op aarde moet hy nou dt bekostig?
Terwyl hy wag om te hoor of die bank sal help, word 'n naakte vroueliggaam op Sir Lowryspas gevind. Uitgestal langs die pad; dit lyk soos die werk van 'n reeksmoordenaar. Ongedentifiseerd word sy na die staatslykshuis gebring — waar sy bekend word, weens die bleikmiddel waarmee sy geskrop is, as die Gebleikte Lyk.
Softcover. Afrikaans. Human & Rousseau. 2017. 121 pp. In good condition. Book No: 25038008