This item has closed with no items sold
View other items offered by BeesBobBooks531

Similar products

Die Vrou op die Skuit - Elise Muller (kopie 2)
Closed

Die Vrou op die Skuit - Elise Muller (kopie 2)

Secondhand 1 was available
R60.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
684752991

Bekroon het die Hertzogprys
DIE VROU OP DIE SKUIT
(DIE KORTVERHALE WAT DIE HERTZOGPRYS VIR APRIKAANSE PROSA VEROWER HET)
Selde is 'n bundel Afrikaanse kortverhale met groter geesdrif ontis vang as Die Vrou op die Skuit. Kenners van die Afrikaanse prosa het dadelik die onmiskenbare stempel van die ware kuns in hierdie verhale herken en die bundel is verwelkom as 'n verrykende en waardevolle bydrae tot die Afrikaanse letterkunde. Binne 'n jaar na die verskyning van die bundel is die Hertzogprys vir Prosa aan die skryfster toegeken.
¬ダDaar het weer iets moois, iets blywends in Afrikaans verskyn Elise Muller, se verhale verkwik soos 'n koel seebries.... Nie alleen onder die Afrikaanse prosawerke van 1956 nie maar onder diᅢᄅ van die afgelope aantal jare troon dit hoog en skitterend uit... Hier is twaalf van die beste kortverhale in Afrikaans. S. M. in Die Burger.
¬ダHierdie verhale.... is geen nugtere bedenksels wat literᅢᆰr-opgesier is nie, maar brokstukke uit die groot lewe wat deur intuᅢᆵtiewe uitbeelding vir die leser gestalte kry. In 'n krisis van sy bestaan. of by 'n belangrike wending openbaar die hooffiguur van elke verhaal sy menslikheid op so'n wyse dat die leser gedwing word om saam te lewe. Dr. P. C. Schoonees in Die Huisgenoot.
¬ダAf en toe kom 'n mens 'n boek teᅢᆱ wat vir jou soos 'n venster op rustige vertes is. By die eerste lees is so 'n boek vir 'n mens 'n kosbare vonds en jy plaas dit by die groepie uitgesoekte boeke wat vir jou altyd toeganklik moet wees om te lees en te herlees, en sous jy dit dan lees en herlees, word dit vir jou 'n onmisbare stukrag wat steeds jou kyk op die lewe verruim en jou sin vir die wesentlike verskerp. Audrey Blignault in haar radioprogram: Wat Kan Ek Lees?
¬ダDit is bepaald 'n verryking van ons Afrikaanse letterkunde en kan baie goedskiks direk onder die aandag van die leerlinge op skool gebring word Hier het ons suiwere kuns... seker van die allerbeste wat nog in Afrikaans verskyn het. F. J. B. M. in Die Kerkbode.
Lees ook Elise Muller se aangrypende roman Van Eensame Mense. Dit is 'n sterk verhaal van heroᅢᆵse verset teen inperkende omstandighede en 'n onverbiddelike lewenslot. Met 'n felle krag, wat 'n treffende teenstelling vorm naas die rustiger toon van die kortverhale, beeld Elise Muller in hierdie verhaal die lewe van Fransie Richter, die jong meisie met die kwaadaardige stempel van 'n bruin geboortevlek oor haar regterwang en 'n onblusbare verlange na 'n lewe buite die grense van Uintjiesvlakte en Driedoring. Dit is 'n verhaal van lewenskragtige mense in botsende teenstelling met mekaar, 'n verhaal van stryd en dwang en oorwinning wat 'n mens altyd weer sal wil lees nadat jy dit die eerste keer gelees het.
Hardeband
BBAF
Bee'sPicks

Condition: Fair

Don't miss out on the latest deals!