Die Vrou Wat Alleen Bly - Karel Schoeman

Die Vrou Wat Alleen Bly - Karel Schoeman

New 4 available
Only 4 left – grab it before it’s gone!
R250.00
Shipping
Free shipping is available from Aristata Boekwinkels for all orders above R800.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R800.00 from Aristata Boekwinkels
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781485301844
Bob Shop ID
631655776

By geleentheid van die gevierde skrywer Karel Schoeman se 75ste verjaardag in Oktober 2014 publiseer Protea Boekhuis twee televisiedraaiboeke, wat, hoewel hulle geruime tyd gelede reeds geskryf is, nie voorheen gepubliseer is nie. In die voorwoord tot die twee draaiboeke meld Karel Schoeman dat die twee draaiboeke in 1985 ontstaan het, toe daar bewerkings van sy romans verfilm is. Die twee dramatekste sou miskien eerder as leestekste en nie as speeltekste nie beskou kon word, maar Schoeman sluit nie die moontlikheid van verfilming uit nie. Hy skryf verder: âœDie betrokke manuskripte het onlangs aan die lig gekom nadat ek gemeen het dat dit lankal nie meer bestaan nie, en word nou gepubliseer soos hulle geskryf is, aangesien dit nie sinvol gelyk het om ná verloop van meer as ân kwarteeu nog daaraan te probeer verander of verbeter nie.❠Die eerste van die twee tekste, âœân Vrou wat alleen blyâ, speel op ân klein plattelandse dorpie af. Dit handel oor die raaiselagtige skietdood van ân geliefde dominee en oor die versteuring van verhoudings tussen mense wat mekaar reeds lank ken wanneer ân nuweling die gemeenskap binnekom. Die tweede teks, âœHiér was huise, hiér ân pad❠speel in 1908 af in en om ân hotelletjie aan die Suid-Kaapse kus. In hierdie draaiboek bevind ân aantal uiteenlopende karakters hulle toevallig en kortstondig in mekaar se geselskap. Sommige van die karakters reik huiwerig na mekaar uit, maar die verhoudings wat ontstaan, bly vervlietend.

TITLE: Die Vrou Wat Alleen Bly

AUTHOR: Karel Schoeman

SKU: 9781485301844

PUBLISHER: Protea Boekhuis

DATE PUBLISHED: 22/09/2014

PLACE PUBLISHED: South Africa

PAGES: 200

BINDING: Paperback / softback

LANGUAGE: Afrikaans

DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm

WEIGHT: 225 gr

Add to cart

Recently viewed

See more
3m Thickening Safety Cope Braided Balcony Stair Safety Net for Child(White)
New
R712.00
1980 VATICAN CITY POPE JOHN PAUL II
Secondhand
R4.60
1937Springbok Squad for Australasian Tour Signed Pen Pictures, details below
Secondhand
R450.00 No bids
Water - Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Secondhand
R150.00

Similar products

24% OFF
Die Jare - Karel Schoeman
Secondhand
R540.00 R710.00
Die Hart van die Son - Karel Schoeman
Secondhand
R50.00
Na Die Geliefde Land by Karel Schoeman
Secondhand
R99.00
Die Noorderlig - Schoeman, Karel
New
R180.00