Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die vrouens van Nonniesrus - Sarah du Pisanie. 2007 gedruk. Hardeband. Al die bladsye heel en volledig. Naam met koki voorin geskryf. Koki merk op rugkant. Verder puik kondisie.
Op 'n klein dorpie soos Nonniesrus is hubare jongmans baie skaars, en daarom is die skielike koms van twee jongmans, dokter Anton Greyvenstein en Hugo van Wouw, soos manne uit die hemel - veral vir die drie Van Wyk dogters. Maar dokter Anton het 'n geheim wat die lewe van die Van Wyk gesin vir altyd sal verander ...