Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Published by Historiese Publikasie-Vereniging, 1981, hardcover, Afrikaans text, illustrated, index, 246 pages, condition: very good.
. Hierdie werk is 'n diepgaande studie van die Vryliede as groep binne die Kaapse samelewing gedurende die eerste vyftig jaar. Verskeie aspekte word deeglik ontleed, soos byvoorbeeld die Vryliede se nasionale herkoms, hul ekonomiese, maatskaplike en opvoedkundige agtergrond, die beroepsmoontlikhede wat daar vir hulle bestaan het en hul verhouding met ander groepe in die samelewing.