Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe. 1980. Hardeband sonder stofomslag, 205 bladsye. Baie goeie toestand. Skoon en netjies. Minder as 1kg.
Bydraes: Pirow Bekker, Renier De Winnaar, Dr Goedhart, die redakteur, Andre Huguenet, Antjie Krog, Etienne Le Roux, NP Van Wyk Louw, DF Malherbe, MER, S. Ign. Mocke, PJ Nienaber, Piet Ondervelder, Harm Oost, SH Pelissier, Minnie Postma, Karel Schoeman, Dot Serfontein, Lina Spies, Tant Kotie Steenkamp, CR Swart, Dolf Van Niekerk, Suzanne Van Rensburg, CJ Van Rooijen en MCE Van Schoor.