Die vyfde Aspoester

New
Indicative market price: R279
1 available
R199.00 29% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0046
Bob Shop ID
593349762

'n Reeksmoordenaar bedwelm sy slagoffers, bring hulle dan by om hulle dood te martel.  Almal vroue, almal twintig jaar oud.  En dit is juis tydens die sestiendaeveldtog om geweld teen vroue en kinders te beveg.  Die forensiese sielkundige doktor Olaf Demeyer staan die staat by in hulle ondersoek.  Maar 'n paar dinge bemoeilik sy taak.  Al die slagoffers het 'n verbintenis met hom, verlangs of ongemaklik na aan hom.  Sy vrou, wat haar aan drank en blykbaar ook ander mans vergryp, sterf op 'n sinistere wyse voor sy kamerdeur.  Hy en sy dogter is dadelik onder verdenking.  Terselfdertyd voel hy skuldig oor sy gevoelens vir die polisiekaptein Jasmyn.

Toe die moordenaar se sistematiese plan uiteindelik vir hom begin vorm aanneem, besef hy sy dogter is vir seker volgende in die visier.  Wat hy nie weet nie, is dat sy intussen met haar eie speurtog begin het, wat haar meer as blootstel aan gevaar ...

More from this seller

View all
R30 shipping
Classic Canvas Utility Bag - Dark Grey
R399
R30 shipping
Printed Satin Ribbon - Roses Bouquet - Vintage
R219
17% OFF
Melissa & Doug - Learning Mat - Subtraction Problems
R49 R59
R30 shipping
Floral Printed Short Sleeve Blouse - Cream & Black
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Die losprys is die dood - Konsalik
R100
R30 shipping
Die Tyd Van Die Klippe
R100
R30 shipping
Adoons-Hulle , Vyfde versameling
R350
R30 shipping
Die loop van die rivier
R100