Die Vyfde Aspoester

Die Vyfde Aspoester

New 1 available
Indicative market price: R339.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R209.00
38% off
Shipping
This product qualifies for free shipping in South Africa, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
7544 Lapa
Bob Shop ID
609013580
'n Donkerkopmeisie se liggaam word in 'n agteraf hotel in 'n Aspoester-uniform gevind. Haar linkervoet se tone is afgesny sodat die voet in die glasskoen kon pas. Haar oë is netjies verwyder. Daarna is haar nekaar gekloof sodat sy haar kon doodbloei.

"Hoe sal jy voel as ek dieselfde met jóú dogter doen? Haar naam is mos Franci?"

Dit is wat die elektronies vermomde stem vir doktor Olaf Demeyer, forensiese profileerder, vra terwyl hy die dossierfoto's van die moordtoneel bestudeer.

"Hoekom sou jy dieselfde met my dogter wou doen?"

'n Koggellaggie klink op. "Dit is wat jy moet uitvind, Doktor. Kom ons 
kyk of  jy werklik so baie vir verontregde vroue omgee soos wat die media 
beweer. En kom ons kyk of jy my betyds met jou agtste sintuig kan uitoorlê."

Die lyke van nog drie meisies word binne 'n paar dae gevind. Olaf besef hy sal 
baie diep in sy eie donker profiel moet delf na die waarheid as hy wil verhoed 
dat sy enigste dogter die vyfde slagoffer van die Aspoestermoordenaar word. 
Herinneringe aan sy traumatiese kinderjare, sy oordrewe skuldgevoelens 
en sy fobie vir lemme, maak nie sy taak vir hom ligter nie. Intussen voel hy 
hoe die uurglas baie vinnig vir Franci leeg loop.
Add to cart

Recently viewed

See more
33% OFF
For vivo X70 V2133A V2104 Main Back Facing Camera
New
R277.00 R416.00
THREE RECORDS
Secondhand
R30.00 No bids
9% OFF
Teknosa Front Left Upper Control Arm For Alfa Romeo 156 1.9 Jtd (937 A2.000)(8V 85Kw) 2002-2005
New
R1,279.00 R1,399.00
Universal Bicycle Variable Speed Cable Tube Set(Grey)
New
R219.90

Similar products

Free shipping
Klapper Die Drakie En Die Swart Ridder
New
R132.00
Free shipping
Pret Op Die Plaas 5 : Snork Die Vark
New
R119.00
Free shipping
Albertus Die Jakkalsie 2 - Die Verjaarsdagverrassing
New
R159.00
Free shipping
Die Groot Tandeborseldag In Die Dieretuin
New
R169.00