Die Wêreld van die Digter - Karel Schoeman Die Wêreld van die Digter - Karel Schoeman Die Wêreld van die Digter - Karel Schoeman Die Wêreld van die Digter - Karel Schoeman
Die Wêreld van die Digter - Karel Schoeman Die Wêreld van die Digter - Karel Schoeman Die Wêreld van die Digter - Karel Schoeman Die Wêreld van die Digter - Karel Schoeman

Die Wêreld van die Digter - Karel Schoeman

1 available / secondhand
R495.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
Y279
Bob Shop ID
641990624

Toestand: Baie goed. Skoon en netjies, net een naam klein geskryf aan binnekant van skutblad.
Formaat: Hardeband met stofomslag
Uitgegee: 1986 (H&R)
Bladsye: 224
ISBN: 9780798119917

'n Boek oor Sutherland en die Roggeveld ter ere van N. P. van Wyk Louw


N. P. van Wyk Louw, volgens vele Suid-Afrika se grootste letterkundige figuur, is op Sutherland in die Roggeveld gebore en het die eerste veertien jaar van sy lewe hier deurgebring. Dit is n streek waarmee hy innige bande gehad het, en waarna hy in sy latere werk telkens verwys het.


ln Die wêreld van die digter gee Karel Schoeman die geskiedenis van Blanke vestiging in die gebied oor n tydperk van byna twee eeue, tesame met diê van die familie Van Wyk, en verstrek hy grotendeels nuwe inligting oor die jeugjare van die digter. Die boek is geillustreer met 82 eietydse fotos, waarvan die meeste vir die eerste keer gepubliseer word, en 128 wat spesiaal vir hierdie doel geneem is, tesame met twee kaarte.

Die resultaat is n beeldende en boeiende vergestalting van n stukkie Suid-Afrikaanse vergangenheid.

Add to cart

Recently viewed

See more
Rome - Season 1 and 2 (DVD Box Set)
R510.00
50% OFF
Ipad Air SIM Tray - For iPad Air 1st Edition Only (Brand New)
R150.00 R300.00
3 Wing Cutter Ogee
R1,187.94
Dantes Inferno PS3
R150.00

Similar products

Die Kort Sendingloopbaan van Sophia Burgmann 1805 - 1812 ~ Karel Schoeman
R350.00
53% OFF
Lig in die Donker - Karel Schoeman
R350.00 R740.00
Hoogty: Die Opbloei van `n Koloniale Kultuur aan die Kaap - Karel Schoeman
R375.00
Die Bosmans Van Drakenstein - Karel Schoeman
R320.00