Die wêreld van Susanna Smit, 1799-1863  Karel Schoeman Die wêreld van Susanna Smit, 1799-1863  Karel Schoeman Die wêreld van Susanna Smit, 1799-1863  Karel Schoeman
Die wêreld van Susanna Smit, 1799-1863  Karel Schoeman Die wêreld van Susanna Smit, 1799-1863  Karel Schoeman Die wêreld van Susanna Smit, 1799-1863  Karel Schoeman

Die wêreld van Susanna Smit, 1799-1863 Karel Schoeman

Secondhand 1 available
R10.00 minimum increment
R160.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 9 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
651585109

Susanna Smit was die suster van die Trekkerleier Gert Maritz en die vrou van die Trekkerpredikant Erasmus Smit. Aan haar word die kreet van verset teen die Britse oorname van Natal toegeskryf wat verewig geraak het in die vorm, Liewer barrevoets oor die Drakensberge . . .

Hierbenewens was Susanna Smit egter die skrywer van n omvangryke dagboek wat in sy behoue vorm die jare 1843-1851 dek en hoofsaaklik haar geestelike belewenisse en oordenkings vaslê. As persoonlike dokument is hier-die teks uniek in die Afrikaanse letterkunde, en dit getuig bowendien van n besonder innige en intense geloofslewe en aansienlike litere vaardigheid.

In Die Wêreld van Susanna Smit beskryf Karel Schoeman die lewe van n uitsonderlike vrou. Terselfdertyd beeld hy ook die agtergrond uit waarteen dit plaasgevind en die gebeure waardeur dit geraak is, van haar onrustige jeug aan die Oosgrens en haar verbintenisse met Bethelsdorp en die vroeë werksaamhede van die Londense Sending-genootskap tot die Groot Trek en die opkoms en ondergang van die Republiek Natalia.

1995. Hardeband, 300 bladsye. Baie goeie toestand. Ex Libris plakker voor-in.


Add to cart

Recently viewed

See more
THE GUNS OF NAVARONE ALISTAIR MacLEAN ( First Edition )
Secondhand
R110.00
Massive large decor plate
Secondhand
R800.00
Mauritius - Sport - 1985 - MNH
Secondhand
R55.00 No bids
Stamps Control Blocks Transkei 1981 Xhosa Women's Headdresses
Secondhand
R1.00 No bids

Similar products

The Face Of The Country - By Karel Schoeman
Secondhand
R500.00
Only an Anguish to Live Here by Karel Schoeman
Secondhand
R300.00
Cape Lives of the Eighteenth Century - Karel SCHOEMAN
New
R390.00
This Life - Karel Schoeman
New
R295.00