Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours
Hy ontmasker terapie vir pare en s dit maak nie saak wat die toestand van jou verhouding is nie ¿ dit is jou verantwoordelikheid en jy moet dit weer laat werk. Elke hoofstuk leer jou ¿n vaardigheid om meer vreugde uit jou verhoudings te put. Om ¿n ware band met ¿n ander persoon te h is die uiteindelike doel. Die waarheid oor verhoudings is maklik om te verstaan en gevul met realistiese, praktiese advies wat sal help om jou verhoudings te laat floreer.
Summary | Met hierdie boek wys Stefan Blom jou hoe om jou verhoudings te verbeter, hetsy met jou lewensmaat, familie of vriende. Dit is ’n praktiese gids wat jou help om slimmer te werk te gaan in verhoudings... |
Author | Stefan Blom |
Publisher | Human & Rousseau |
Release date | 20160905 |
Pages | 236 |
ISBN | 0-7981-7210-X |
ISBN 13 | 978-0-7981-7210-3 |