Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Ware Generaal - Koos De La Rey - deur Hennie De La Rey - Saamgestel deur Lappe Laubscher
Die Skrywer van hierdie Sketse uit die lewe van die Boere-Generaal Jacobus Hercules (Koos) De La Rey en sy psigiese vriend, Nicolaas ""SIENER"" Van Rensburg, is die Generaal se Seun, Hendrik Adriaan Greeff (Hennie) De La Rey (1885 - 1959)
Baie goeie toestand en met sterk boek plastiek oorgetrek
Eerste uitgawe, eerste druk 1998 - 111 bladsye - 5 hoofstukke
15 wit en swart foto's en illustrasies
Aanhangsel A: Toesprake in die Parlement 1914
Aanhangsel B: Generaal C F Beyers se bedankingsbrief