R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die wat gewen het - Jannie Geldenhuys - Literata - 2009 - Sagteband in mooi, skoon en stewige toestand.
Die wat gewen het is 'n splinternuwe uitgawe van die ou, gewilde Die wat wen van 1993. Die inhoud is onveranderd, maar hierdie uitgawe bevat 'n nuwe voorwoord en epiloog, sowel as omvattende indekse en 'n naamlys van almal wat in diens van die Suid-Afrikaanse Weermag gesterf het. Teenoor hardnekkige fabels oor die bosoorlog stel Geldenhuys sy eerstehandse ervaring. Die wat gewen het is 'n leesbare boek en onmisbare bron vir enigeen wat in die feite van die Koue Oorlog en Suid-Afrika se rol in Angola en Namibie belangstel.