Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die wat wen is die voormalige hoof van die SA weermag, generaal Jannie Geldenhuys, se memoirs en vertellings tydens die oorlog in Angola en Suidwes. Die leser leer hom ken as soldaat, sportman, diplomaat en bedrewe strateeg. Sy besondere menslikheid en beskeidenheid word uitgelig.