Die Waterbreker -- Melanie Grobler

Secondhand
1 available
R60.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 3 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
613998843

Toestand : Goed.

Eerste Uitgawe, Tafelberg, 2004, Sagteband  - Digbundel - 93pp.

"Die waterbreker is die naam van n verbeelde skip, ook soms genoem Die boegbreker, omdat dit die boeg is wat letterlik die water vorentoe oopbreek. Die digter neem jou op n argetipiese reis oor die drumpel van die bewussyn in n nuwe dimensie:  sy sien haarself as vaarder asook waterkliewende boegbeeld, die boegvrou. Tergelykertyd is Die waterbreker ook die naam van die op-die-golwe-van-die-wind-gedrae strandhuis waarin sy woon en skryf. Die krag van hierdie bundel lê veral in die natuurstemmings wat subtiel opgeroep word en n  dieper bewussyn van die natuur in die lig van innerlike liefdes- en doodservaringe.

Melanie Grobler het in 1992 die Rapportprys verower met haar debuut-bundel Tye en Swye in die Lewe van Herster H.  Verskeie van haar gedigte en kortverhale is opgeneem in versamelbundels. Sy het n doktersgraad in kunsgeskiedenis verwerf en neem reeds die afgelope twintig jaar deel aan kunsuitstallings. Sy woon op Pringlebaai aan die Kaapse kus". Die Republikein

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
The Good Die Young -The Autobiography of Elsie Hall
R47
Jerusalema (DVD)
R28
Children Are from Heaven -- John Gray
R47
Die Seewiere van die Tsitsikamaseekus Nasionale Park -- S. C. Seagrief
R56
Add to cart

Recently viewed

R30 shipping
For Sony PSP 1000 Battery Rear Cover
R152
R30 shipping
Mcdodo CC-3871 2-Ports USB LED Smart Digital Display Car Charger, For iPhone, iPad, Samsung, HTC, So
R345

Similar products

R30 shipping
Die waterbreker - Melanie Grobler
R350
Pasadena op die hoogtes deur Melanie Boshoff
R20
R30 shipping
Skaduwees oor Afrika. J. H. Grobler.
R200
Haar naam is Mandie - Douwlina Grobler
R55