Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit is weer vakansie op Bloubaai. Maar die sorgvrye tydjie loop ontsettend verkeerd vir Stefan en Lana รข" en hulle moet baie vinnig antwoorde op 'n paar tergende vrae vind. Wat steek die vervalle ou houthuis aan die voet van die krans weg? Wat het die vrou op die strand so bang gemaak?
TITLE: Die waterding
AUTHOR: Francois Bloemhof
SKU: 9780798156905
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 15/03/2012
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 92
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 105 gr