Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Die Weg Van ¬タリn Arend
Sub Title:
Author: Adriaan Snyman
Publisher:
Year:
ISBN: 9780624020882
Summary: Adriaan Snyman (28 Februarie 1938, Lichtenburg- ) is 'n Suid-Afrikaanse skrywer. Hy publiseer boeke in verskeie genres, waaronder spanningsverhale, historiese romans en jeugverhale. Hy verwerf veral bekendheid met sy romans wat oor Noag se ark handel. Hy skryf ook 'n aantal nie-fiksie boeke oor onderwerpe soos Siener van Rensburg, die millennium, die Bybel en die Boere. Verder skryf hy ook onder die skuilname De Wet le Roux, Francois Richter en Stephanie Meiring. As De Wet le Roux en Francois Richter skryf hy spanningsverhale terwyl hy liefdesverhale as Stephanie Meiring publiseer.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition for resale. Please ask questions if you need more details on an item's condition.