| Main centres: | 1-3 business days | 
| Regional areas: | 3-4 business days | 
| Remote areas: | 3-5 business days | 
DIE WEG VAN 'N AREND deur Adriaan Snyman
Hardeband in goeie toestand. Kleeflintmerke voor en agterin. Bladsye effens vergeel. Baie ligte skaafmerkies aan hoeke van omslag. Posgeld en verpakking R25.00.

