Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Wel en Wee van die AWB, Deur Kays Smit, Jotha Uitgewers 1995, sagte band, verweer op die buiteblaaie, vorige eienaar naam op die eerste bls., 'n paar kolle, die boek is gelees en in redelik tot goeie toestand, 377 bls.
Die boek is in 'n klein oplae gedruk en is moeilik te bekom en baie skaars!
P&P in SA R.30, 00