Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1994 Uitgawe in hardeband met stofjas. Naam van vorige eienaar op voorste skutblad en eerste blad (nie teksblad) is verwyder. Boek verder mooi opgepas. Die boek is gelaai met 'n gevoel van onheil en onafwendbaarheid, 'n roman waarbinne die erotiese en mistieke fassinerend gestalte kry; en verweef hiermee, die magiese van die Afrika-mite...
Toestand 6/10