This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2084

Similar products

R30 shipping
PORTRET VAN DIE VROU AS `N MEISIE - Deur Andre Brink
R600
R30 shipping
Stemmen van Het Verleden - N.G. Kerk 1917.
R200
R30 shipping
Die Halwe Kring - N.P.Van Wyk Louw
R640
R30 shipping
DIE KANONNE: `N VERHAAL VAN DIE KAVALIERS deur PIERRE J. FOURIE
R290

Die Wet Het Van My `n Kleurling Gemaak -- Dr. N. S. Jansen Van Rensburg

Secondhand
R58.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Product code:
HJGC
Bob Shop ID:
610562745

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Toestand : Goed.

        Eerste Uitgawe, Potchefstroom Universiteit , 1989, Klein pamflet - Afrikana - 14 pp.
         " Volgens die verslag van die Theron-kommissie (1976) is die enigste element wat 'n kategorie soos die Kleurlinge met mekaar gemeen het, dat hulle deur die Bevolkingsregistrasiewet as "Kleurlinge" geklassifiseer word. Dit sou dus noodsaaklik wees om indringend na die aard en samestelling van hierdie kategorie te kyk om te bepaal op welke wyse hulle as statutêre kategorie tot stand gekom het en voortbestaan.
         Om hierdie rede moet die spesifieke omstandighede wat betrekking het op die toepassing van hierdie Wet, nagegaan word. Alhoewel die fokus in hierdie studie op die sogenaamde kleurlinge en die definiëring van hierdie kategorie deur wetgewing is, kan die bespre king nie duidelik wees indien daar nie deurgaans na die ander kategorieë in die Suid-Afrikaanse opset verwys word nie.       Dit is nie slegs Kleurlinge wat deur wetgewing gedefinieer word nie, maar alle individue in Suid-Afrika moet geklassifiseer word, en op grond van hierdie klas sifikasie word hul posisie in die Suid-Afrikaanse samelewing bepaal. Om hierdie rede en ander wat in die loop van die uiteensetting duidelik sal word, sal daar by die bespreking soms ter wille van verheldering en duidelikheid na die omskrywing en posisie van die ander kategorieë verwys word. Verder is dit verstaanbaar dat alle bevolkingskategorieë in Suid-Afrika geraak word deur die mate van duidelikheid en sukses waarmee 'n kategorie soos die Kleurlinge aangedui kan word."

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Start Bridge the Easy Way (Master Bridge Series) -- Hugh Kelsey
R37
Skeleton Coast -- Amy Schoeman
R78
Stilwordtye saam met God vir jou -- Carolyn Larsen
R29
Victoria in the Wings -- Jean Plaidy
R35