Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met die novelle, Die wilde kind, bevestig Fransi Phillips dat sy oor 'n oorspronklike verbeelding beskik. Die wagwoord, soos met haar vorige werke, is 'n sin vir die sprokiesagtige en die wonder van transformasieprosesse. In die boek word 'n fantasiewereld vir volwassenes aanvaarbaar en bekoorlik voorgestel waarin die naiewe wysheid van die oer-sprokie, die vrye spel van die verbeelding en die alledaagse en die buitengewone spontaan op een vlak verenig. Nie net op die storievlak nie, maar ook op die vlak van die verwikkelde denke, want dit berus op ryk insigte en subtiele beskouinge oor die verhouding tuusen die dierlike en abstrakte in die mens
ISBN: 0798629673
Pages: 139
Paperback
Pan Books, 1989
Good condition; pages tanned; ink gift inscription inside
B124