Die Wilde loot -- Elise Muller
Die Wilde loot -- Elise Muller
Die Wilde loot -- Elise Muller
Die Wilde loot -- Elise Muller

Die Wilde loot -- Elise Muller

Secondhand
1 available
R38.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 20 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Product code:
HJGC
Bob Shop ID:
612555889

Toestand : Goed.

Tweede uitgawe, eerste druk, Tafelberg, 1977, Hardeband  -  Plaasroman - 274pp.

" n Hoogtepunt in Elise Muller se romankuns is Die wilde loot. Hierdie gebeure vind plaas binne slegs een week op die plattelandse dorpie Lokenburg.

Die verhaal draai om die karakters Selina en Retta Steen, twee susters en lote van dieselfde stam, maar wesenlik verskillend in geaardheid. Selina neem reeds vroeg die verantwoordelikheid vir die gesin op haar, maar die wilde loot Retta verlaat die huis reeds jonk om na die stad te gaan. Sy word tot hierdie stap gedwing nadat sy en Paultjie van Oordt n naweek iewers alleen saam deurgebring het, wat skande oor die familie bring.

In die stad maak Retta naam as aktrise op die verhoog en met optredes oor die radio. Wanneer sy na n afwesigheid van agt jaar op n dag onverwags tuiskom, gooi sy die lewens van die gesin omver en het dit verreikende gevolge op die lewens van die jonger suster Martie en die jonger broer Gert, terwyl Retta en hulle aangenome broer Dawie op mekaar verlief raak. Daar is ook onmiddellik spanning tussen Retta en Selina, wat vererger word deurdat Selina self heimlik verlief is op Dawie.

Teen die agtergrond van hierdie spanning word verhoudings tussen mense en binne families ondersoek, terwyl die invloed van feilbare menslike oordeel en die moeisame ontwikkeling tot volwasse insig terselfdertyd verwoord word. Hierdie roman word later vir televisie verwerk en gebeeldsaai."  --  WIKI

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
Deterrence and Strategy -- André Beaufre
R60
The Da Vinci Code -- Dan Brown
R30
R30 shipping
Mailships of the Union-Castle Line -- C. J. Harris, Brian D. Ingpen
R190
The World`s Last Mysteries
R58
Add to cart

Similar products

Die wilde loot deur Elise Muller
R20
Die Vrou op die Skuit - Muller, Elise
R95
Die Derde rit -- Elise Muller
R39
Van Eensame Mens : Elise Muller
R45