Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1969 Eerste uitgawe in hardeband met stofjas. Ex bib met die gebruiklike plakkers, stempels ens. Die boek maak steeds 'n goeie indruk as geheel maar let asseblief op dat die binding nie meer 100% is nie (7/10) en 'n klein skeurtjie op bl. 113 sonder invloed op die teksblok. Die buiteblaaie vertoon raksluitasie. Die boek is al deur 'n menigte opgewonde lesers geniet. Nog heel aanvaarbaar vir die versamelaar.
Hierdie is een van Doc Immelman se skaaarser werke.