Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
2001 Grootdruk uitgawe in hardeband met gekleurde buiteblaaie. Geen stofjas. Dis 'n ex bib boek wat gegewe sy lewensmerke al baie lesers in die verlede getrakseer het. Die hoeke van die boek is gestamp en nerf af. Die rug is versterk met kleeflint. Die skutblad het 'n stuk uit wat gebruilik is wanneer biblioteke hul staafkode uitknip. Die binding is nog gaaf en mag moontlik herstel wees. Teksblok skoon.
Die ene is skaars en word daarvoor vergewe dat hy nie meer so vars is nie. Nog steeds 'n boek vir jou rak siende dat jy hom nie sommer elke dag raakloop nie.