Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie skreeusnaakse verhaal word vertel vanuit die perspektief van twee grootprater jong seuns. Die seuns dink alle meisies is laf en simpel. Maar wanneer spoke geopper word sing hulle gou 'n ander deuntjie! Julle MOET die einde beleef!
TITLE: Die wildewragtigs
AUTHOR: Manuela Olten
SKU: 9781869193928
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 11/08/2010
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 32
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 290 mm x 275 mm
WEIGHT: 430 gr