Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
A Very well-kept item. DVD in a very good condition - As new.
Die Windpomp is 'n kleurvolle, humoristiese en "quirky" liefdesverhaal.
Tydens 'n somer vakansie met hul grootouers, ontmoet Hendri en Margot mekaar en raak verlief.
Maar hul liefde word getoets op meer maniere as wat hulle hul ooit kon voorstel.