R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 4 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Baie netjiese toestand. Geskenk-inskrywing heel voor-in. Stewig gebind; skoon.
Peter Stark skryf onderhoudend oor sy belewenisse in die destydse Duits-Suidwes-Afrika. Eers as plaasbestuurder en leeuvanger van formaat (wat Natuurbewaring by Etosha grys hare gegee het) en later self as natuurbewaarder, het hy n formidabele kennis van die veld, die San, die wild en die mense opgedoen. Hierdie kennis spreek mee in die staaltjies en verhale oor sy ervarings, opgeskryf in die gesellige trant eie aan Namibië. Leeus wat San-handlangers jaag, luiperds wat agtervolg moet word en die olifantverhale is maar enkele van die avonture wat die meeste mense nie beskore is nie, maar wat Stark vir die leser werklik maak deur sy ervarings te deel. Met die hulp van Doc Immelman het Stark dit reggekry om n belangrike kultuurhistoriese perspektief op Namibië te bied. Die fotos, meestal deur Stark of sy mede-veldverkenners geneem, dra verder tot die werklikheidsbelewing van hierdie avonture by.