This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27552

Similar products

52% OFF
Die Sneeu Bly Altyd Wit - Morkel van Tonder
Secondhand
R100.00 R210.00
Bemoeienis met die ander boerskrywer en boesman SECONDHAND - Piet van Rooyen
Secondhand
R280.00
Die Wit Blits: Allan Donald - Die Outobiografie (Afrikaans) | Allan Donald
Secondhand
R75.00
Die Lewe van die Boesmans - C F MacDonald
Secondhand
R480.00
Die Wit Boesman  - Starke
Sold

Die Wit Boesman - Starke

New 1 was available
R130.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Bob Shop ID
144491722

2008 eerste uitgawe sagteband  met 224 bladsye. R28 posgeld in SA. Die legendariese Wit Boesman, Peter Stark, skryf onderhoudend oor sy belewenisse in die destydse Duits-Suidwes-Afrika. Eers as plaasbestuurder en leeuvanger van formaat (wat Natuurbewaring by Etosha grys hare gegee het) en later self as natuurbewaarder, het hy ’n formidabele kennis van die veld, die San, die wild en die mense opgedoen. Hierdie kennis spreek mee in die staaltjies en verhale oor sy ervarings, opgeskryf in die gesellige trant eie aan Namibie. Peter Stark is in Duits-Suidwes-Afrika (vandag Namibia) gebore en was vir baie jare natuurbewaarder in die Okaukuejo-omgewing. As ware seun van die veld het Peter hom onderskei as onverskrokke grootwildjagter, uitnemende ruiter en spoorsnyer van formaat. Hy het in 1974 by die destydse Suid-Afrikaanse Weermag aangesluit as kommandant in die rykunsvleuel, waar hy 'n enorme bydrae gelewer het tot die opleiding van ruiters. Vandag woon hy op die plaas Vogelsang naby Ventersdorp.

Recently viewed

See more
Mr. PIP DVD Movie
Secondhand
R19.50
Heavy Duty Electric Fryer 2 Division Pkpfh2x20
New
R29,014.50
Engine Oil 5L - Super Classic Sae20W50 (Power Glide)
New
R389.00
Deviant South Medium Skull Cameo Silver Adjustable Ring
New
R184.99