Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die wit Koningin is op ware feite gebaseer. Ena Murray herskep die stormagtige en veelbewoë lewe van lady Alice Wycliffe met insig en oortuiging. Tafelberg-Uitgewers, 1984. 175 bladsye. Posgeld R40,90.