R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
1938 eerste uitgawe hardeband met 252 bladsye in tweedhandse toestand. Naam in ink voorin.
Hans de Lange het feitlik n legendariese figuur onder die Afrikanervolk geword. Daar het so baie verhale om hom ontwikkel dat dit moeilik is om die ware grens tussen die werklikheid en die legende te bepaal. Baie van die verhale omtrent hom neem in een streek een vorm aan en verskil van dié van ander streke. Ek moes dus die materiaal sif en skei, en het my meestal deur die geskiedenis laat lei, soos ek dit in die Natalse argief nagespoor het.