Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut - Die wit Kraai deur Anna de Villiers (Die verhaal van Hans Dons de Lange). A5, Sagteband, 276 bladsye.
Hans Dons de Lange het feitlik `n legendariese figuur onder die Afrikanervolk geword. Daar het so baie verhale om hom ontwikkel dat dit moeilik is om die ware grens tussen die werklikheid en die legende te bepaal. Anna de Villiers moes dus die materiaal sif en skei, en het haar meestal deur die geskiedenis laat lei, soos sy dit in die Natalse Argief nagespoor het.