Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met stofomslag en plastiek oortreksel. Kleeflintmerke op gewone plekke. Enkele bladsye het netjiese potlood onderstrepings. Res van die boek in 'n netjiese skoon toestand. 'n Lekker lees verhaal oor die avonture van Paulus van Gus, 'n Voortrekker seun, geskryf deur een van ons beste skrywers.