| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die Wit Vlag deur Sannie Visser (1946). A5, hardeband, 190 bls. Buiteblad redelik verweer maar mooi stewig. Boek binne in goeie leesbare toestand. Ou Biblioteekboek.
Pieter Cronje se aandeel in die eerste Vryheidsoorlog, Speel af in die Vryheidsoorlog. Een hoofstuk is oor Piet Cronje en Paardeberg. Foto van Tom Visser en Sephus Terblanche en ook van Hester Susanna Cronje, Gebore Visser.


