Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
POSGELD: Voeg asb R60 by boekprys. Ons stuur boeke met Paxi-koerier (Pep Stores). Verskaf asb adres van jou naaste Pep-winkel. Nog 3 tot 5 boeke pas in jou Paxi-sak, steeds net R60. Vir vinniger aflewering, kies Courier Guy. R90 vir tot 2 kg.
'n Geskiedkundige roman oor die Eerste Vryheidsoorlog van 1880-1881 en die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902 met genl Piet Cronjé as hooffiguur. Dit dek ook die Jameson-inval en die Slag van Paardeberg. Met gegewens uit oorspronklike dokumente en swart-wit-foto's.
Eerste uitgawe 1946 deur die Voortrekkerpers, Johannesburg. Toestand: Bruin vlekkies op eerste skutblad, andersins 'n baie skoon en netjiese uitgawe. Band stewig. Omslag het 'n paar ligte merke. Geen stofjas.