This auction has been won.
View other items offered by The Book Traders5123
Leading
hermalene42 1 × R65.00
14 Jul 16:23
Runner-up
magsvis98 1 × R60.00
10 Jul 17:20

Similar products

Sarah du Pisanie Omnibus 7
Secondhand
R140.00
Katrientjie deur Sarah du Pisanie
Secondhand
R30.00
Liefste Koos Sarah du Pisanie
Secondhand
R60.00
Sarah du Pisanie, Fort van die Kappiedraers
Secondhand
R49.00
Die woestynplantjie - Sarah du Pisanie
Sold

Die woestynplantjie - Sarah du Pisanie

Secondhand 1 was available
R10.00 minimum increment
R65.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BT9013
Bob Shop ID
40310184

Die Woestynplantjie - Sarah du Pisanie - JP van der Walt - 1998, tweede uitgawe - 152pp - Harde glansblad in baie goeie toestand - Intern skoon en stewig gebind.

In die ongerepte woestynwêreld van Suidwes-Afrika is dit slegs die geharde woestynplantjie wat die aanslae van die natuur en elemente kan weerstaan. Ongeag skroeiende winde, ‘n bloedige son en vrieskoue nagte, staan die woestynplantjie fier en regop en verleen skoonheid aan die dor en verlate landskap.

So ‘n woestynplantjie is Estelle Retief. Op ‘n sendingstasie in die woestyn het sy gewoond geraak aan die harde lewe, geleer om op haar eie voete te staan, maar ook om die klein dingetjies in die lewe te waardeer.

Na haar ouers se dood aanvaar Estelle ‘n betrekking as verpleegster en geselskapdame in die herehuis van baron Hein von Lindeque, waar sy die versorging van die baron se verlamde jonger broer moet behartig. Christo von Lindeque is ‘n verbitterde jong man, terwyl die baron onder die groot las van skuldgevoel al bykans afgeleer het om te glimlag.

Karin von Lindeque, hulle hooghartige stiefmoeder, skroom nie om haar misnoeë uit te spreek oor die “boerse skepseltjie” wat Christo moet versorg nie.

Na slegs een dag in die Von Lindeque-woning slaan Estelle byna op die viug. Maar ‘n geharde woestynplantjie laat hom nie sommer deur elke stormwind onderkry nie — en Estelle besluit om te bly!

Sarah du Pisanie het reeds ‘n tradisie geskep. Hierdie verhaal, wat speel in die dae van die Suidwes van ‘n paar dekades gelede, is geen uitsondering nie. Die woestynplantjie is suiwer leesgenot van begin tot einde!

 

Recently viewed

See more
33% OFF
For Huawei Watch Fit 3 Original Rear Housing Cover(Black)
New
R379.00 R569.00
For Apple Watch SE 40mm Denim Magnetic Watch Band(Yellow)
New
R266.03
Car Carbon Fiber Instrument Air Outlet Decorative Sticker for Mazda Axela 2014 / 2017-2018
New
R247.14
7 Lucifer graphic novels - Clearance sale
Secondhand
R879.00