Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die ware verhaal van Himmler se masseurdokter, Felix Kersten. Deur die geheimsinnige mag van sy hande het Kersten nie alleen Himmler se liggaamlike pyne genees nie maar ook sy invloed uitgeoefen op die man wat oor miljoene se dood en lewe besluit het: die Nazi-leier Himmler. Sodoende het Kersten duisende Jode van uitwissing gered en voorkom dat Hollanders na Pole gedeporteer word.