Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Wonderwerker (Afrikaans, DVD)
Condition: ; Excellent (EX)
Region: 2
DVD Grading System
M (MINT) - New CD has no scratches.
NM (Near Mint) and Excellent (EX) - CD has no scratches barely played. EX may have a light fingerprint or mark that can be removed
VG+ (Very Good Plus) - CD has some small minor scratches but not affecting play.
VG (Very Good) - CD has a bit more scratches than VG+ but also not affecting play.
Die draaiboek van hierdie film handel oor 'n episode in die lewe van die digter en wetenskaplike Eugene Marais.
Dit is die jaar 1908. Marais, baie siek aan malaria, kom op die plaas Rietfontein in die Waterberge aan, waar die Van Rooyen familie hom onderdak neem en versorg. Die familie bestaan uit Gys Van Rooyen, sy vrou Maria, hulle seun Adriaan en 'n aanneemdogter/huishulp, Jane Brayshaw.
Maria is 'n opgeleide vroedvrou met heelwat kennis van boererate en sy en Jane versorg Marais op sy pad na herstel. Malaria is egter nie Marais se enigste probleem nie. Sedert sy vrou Lettie se dood veertien jaar tevore by die geboorte van hulle eerste kind, het hy sy toevlug tot morfien geneem en geleidelik daaraan verslaaf geraak.