Die woud van sneeu en ys

Die woud van sneeu en ys

1 available / new
Indicative market price: R260.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R225.00
13% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9780637002493
Bob Shop ID
606141337

Mysti word in die sneeu in Lapland wakker. Verkluim. Met geen idee wie sy is of waar presies sy is nie.

Ravka ontferm hom oor haar. Hy en sy ma Tóva neem Mysti onder hulle vlerk terwyl sy haar geheue probeer herwin. Intussen help sy Ravka by die rendiersentrum in Menetetty om getraumatiseerde rendiere te versorg, en raak al liewer vir hom.

Maar iets onverklaarbaar gebeur in die nag met haar. Haar lyf verander en vervorm. Sy verstaan nie wat met haar gebeur nie. Mysti besluit om die raad van 'n heks in die vervloekte Iselande woud te gaan opsoek voor Ravka uitvind daar is iets fout met haar.
Wanneer Mysti moet kies waar sy wil bly, daag Cosmo, iemand uit haar verlede, op. Hy het haar kom haal om terug te neem na die woud waar sy vandaan kom. Saam met hom onthou sy al meer wie sy is. Is Ravka regtig wie hy sê hy is? Wie is Ozymoz? En hoe pas die legende van Joulupukki by die raaisel in?

Add to cart

Similar products

Die Kaskenades van Adriaan Roux en die Kordaatstukke van Klein Snel (Afrikaans) | S. H. Pellissier
R90.00
Jock van die Bosveld en ander ware dierestories - Wendy Maartens
R200.00
5% OFF
Kaptein Onderbroek en die inval van die koelbloedige kostannies uit die ruimte
R185.00 R195.00
Klits Kronkel En Die Vloek Van Die Swart Jakkals - Fanie Viljoen
R107.00