Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Doc Immelman
Formaat: Medium Sagteband
Toestand: Baie Goed
Die wrede somer speel in die jare 1927 tot 1928 in die Namibiese hinterland af. In die plaas Fahlplatz se opstal groei die spanning tussen pa en seun en tussen man en vrou terwyl daar 'n groter stryd buite begin woed. 'n Snelloper-Nama lei sy mense tot opstand in 'n rebellie. Daar word bloed vergiet
Lukas Baartman is die outokratiese boer van Fahlplatz aan die groot-Karasberge, waar hy sy werkers onderdruk. Die Snellopers bly langsaan in 'n reservaat en onder aanvoering van John Maartens, oudste seun van hulle kaptein, eis hulle 'n stuk grond wat volgens oorlewering aan hulle behoort. Baartman beskou die grond as sy weiding en die geskil lei tot 'n skermutseling tussen die Snellopers en die polisie en reserviste.
Doc Immelman het sy lesersaanhang oor dekades heen opgebou met sy jag-, misdaad- en oorlogsavontuurverhale altyd met 'n tikkie romanse in 'n ruwe manswêreld. Die wrede somer is sy ses-en-dertigste roman en het in 2002 die lig gesien.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.