R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Condition : Very good with slight chafe marks on cover
Description : Hard cover no dust sleeve
"‘n Atoombom.
‘n Geheimsinnige telefoonoproep aan die Eerste Minister van Suid-Afrika.
‘n Private speurder wat op ‘n onsinnige sending van die Kaap af Petoria toe gestuur word.
Nie een van die dinge het op die oog af iets met mekaar te doen nie. Tog is daar ‘n verband. ‘n X-faktor. En vir die Veiligheidsmagte sowel as die Regering en die bevolking van Suid-Afrika is dit belangrik dat die verband in vier en twintig uur gevind word anders gaan miljoene mense sterf en ‘n groot stad van die landkaart af verdwyn. Alles begin die dag toe private speurder Chris De Jongh laat kantoor toe kom en ‘n verwaande vent hom met ‘n eienaardige opdrag opsaal. Of begin dit toe ‘n onbekende afdreiger met ‘n bekende stem die Eerste Minister skakel en onmoonlike eise aan die Regering stel; eise waaraan nie toegegee kan word nie; eise wat die Regering in ‘n onmoonlike posisie plaas, want gee hulle nie toe nie, gaan ‘n atoombom in Pertoria ontplof . . .
Dit is die elemente van Die X-faktor, ‘n spanningsverhaal wat ‘n mens yskoud laat word omdat die moontlikhede dat so iets werklik kan gebeur legio is. Dit verg net iemand met ‘n redelike kennis van plofstowwe om ‘n atoombom te maak . . ."