Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede druk 1967 hardeband met stofomslag 86 bladsye, die stofomslag is ietwat verweer- n hele paar skeurtjies en klein merkies, die hardeband is goed, naam en datum voor in boek,enkele BAIE ligte potloodmerkies - het afgeneem maar dit wys nie op die foto nie, die binding is goed- geen oorsese versending
Neem, asb kennis dat ek voortaan elke skoolvakansie vir die hele vakansie uitstedig is en dus nie in daar die tyd sal pos nie
Please note that in future I will be out of town each school holiday for the whole holiday will not be able to post during that time