| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Om die verhaal van Ice en Diekie te lees, is so goed as om in 'n Bo-Kaapse huis te sit en luister na die kleurryke taal met die raak sgoed, terwyl die geur van vars koesiesters, van bobotie, samosas en daltjies om jou hang. 'n Jeugroman.
Paperback. Afrikaans. Tafelberg. 2007. Used.