Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Mike Nicol
Formaat: Groot Sagteband
Toestand: Baie Goed
Fish Pescado is op sy branderplank. Hy's lenig en blond - nie jou gewone privaatspeurder nie. Muizenberg se golwe is sy paradys, maar hy sit sonder werk en sy bankbalans sak. "Hei, Fish! 'n Oulike chickie soek na jou," beduie 'n mede-surfer. Die oulike chickie is Vicki Kahn - snags speel sy poker, bedags is sy prokureur. Sy's slim, skerp, lieflik. Die beste ding wat al ooit met hom gebeur het. En sy't 'n joppie vir hom: vind die moorddadige bliksem wat 'n toeskouer uitgehaal het tydens 'n onwettige motorwedren. As dit maar net so maklik was.
Ding is, die moorddadige bliksem het vriende in hoe plekke. Hoog op, selfs tot by die polisiekommissaris, 'n man met 'n smerige verlede. 'n Verlede wat strek tot by die moordbendes en sluipmoorde van die sewentigerjare, die slegte ou dae - ou koeie wat eerder begrawe moet bly. 'n Geskiedenis met fluisteringe van korrupsie en baie geld - staatsgoud. Die kommissaris is ook lief vir lekker lewe. En hy het sy oog op Vicki Kahn. Voordat Fish en Vicki hul oe kan knip, moet hulle hul koes ken in 'n wereld waarin dieners en donners haas ononderskeibaar van mekaar is.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.