R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Anelia Heese hervertel die rou en soms skokkende stories van Suid-Afrikaanse mans wat in die 1970's en 1980's verplig is om weermagdiens te doen. Sy gesels onder meer met die bekroonde joernalis Murray La Vita, die skrywer Deon Lambrecht, genl. Roland De Vries, en talle ander oor wat hulle destyds deurgemaak het. Die meeste dienspligtiges was eintlik maar nog seuns toe hulle gedwing is om aan te tree en hul hare onseremonieƫl afgeskeer is. Hulle praat hier eerlik oor patrollies in die townships, die eerste kontak, die eerste keer toe iemand 'n makker verloor het, hoe sommige terrie-ore versamel het, en die interne stryd wat dikwels agterna gevolg het. Anelia vra soms ongemaklike vrae om haarself en ander, veral jonger Suid-Afrikaners, te help sin maak van diensplig en die nadraai daarvan. Bowenal wie nou eintlik die vyand was, en wat dit beteken om jou land te dien . . .