R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Marcus Moore, half-Iers, roep sy armoedige ouerhuis in Skotland vaarwel toe ná 'n gewelddadige voorval. Sy oë is vol blink klippies en hy klim op 'n skip na Suid-Afrika. Sy droombestemming is die diggings in Kimberley en later die woelige Goudstad. Hy is nie alleen nie: die myne wemel van dromers. Hy leer legendariese fortuinsoekers, swendelaars en selfgemaakte magnate soos Barney Barnato, ken. Hy skuur ook skouers met historiese figure soos Olive Schreiner, Cecil John Rhodes en Paul Kruger.
Dieper as Drome handel oor 'n fassinerende tyd in ons geskiedenis en die verhoog is wyd dit wemel van aksie en drama. Oor alles val die skadu van die Empaaier. Daar is ook 'n tydlose liefdesverhaal aan die hart van hierdie roman.