Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dieter en Krynauw twee graadsewes beland in die kloue van Madame Zenobia toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool. Maar Zaanlie en haar vriendinne is ook op die spoor van die dief en eintlik meer in die pad as van hulp.
TITLE: Dieter En Madame Zenobia
AUTHOR: Nelia Engelbrecht
SKU: 9780798151016
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 10/08/2009
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 128
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm
WEIGHT: 256 gr