Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Digters en Digkuns deur PJ Nienaber (2e Uitg 7e Druk 1976). A5, hardeband, 330 bls. Buiteblad effens verweer. Boek binne in goeie leesbare toestand. Boek in Kunsleer met goue letters herbind vir Laerskool biblioteek. Stempels van skool en onderwysdept voor en agter in boek.