Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Bloemlesing uit die moderne Nederlandse en Vlaams poësie saamgestel en van inleidings en aantekeninge voorsien deur A P Grovė, en T J Buning. Dit sluit o.a die werke in van Guido Gezelle, Herman Gorter, PC Boutens en talle ander. |
Jaar | 1961 (Eerste Druk) |
Uitgewer | Natalse Universiteitpers |
Bladsye | 288 |
Toestand | Sagteband, geringe ouderdomsverwering, ouderdomsvergeling, potloodaantekeninge en pen merke, maar verder stewig en skoon. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: