Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Digters van Suid-Afrika deur E C Pienaar Tweede Afrikaanse-Taalbeweging
Bloemlesing uit die poësie van die Tweede Afrikaanse Taalbeweging insluitende Totius, Celliers et al.
J H De Bussy Uitgewers 1923, vyfde druk.147p. Illustrasie van titelbladsy
Toestand: hardeband rugkant en ente verslete, groen linne, geen stofomslag, naam van vorige eienaar op skutblad, ouderdomsvergeling, merke, stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN BOEK TE BESTEL!